by Janine Vorster | May 28, 2024 | The Mustard Seed Within
Wanneer jy worstel met n diep seer, n seer wat deur iemand anders veroorsaak is, is vergifnis nie net n eenmalige besluit wat jy moet neem nie, dit is n hele journey wat jy moet stap. TSukkel jy dalk om verby seerkry en verraad te stap? Hier is 7 stappe wat ek...
by Janine Vorster | May 28, 2024 | The Mustard Seed Within
Is daar vandag n probleem wat soos n berg voor jou lê? n Berg wat jy glad nie weet hóé jy gaan klim nie? Sonder om baie woorde op papier te sit, lang stories te praat, wil ek vandag vir jou sê: God maak van jou berg n molshoop. Géé net jou berg vir Hom.1...
by Janine Vorster | May 20, 2024 | The Mustard Seed Within
Ek het iets om te bieg. Vanoggend toe ek die vorige post geplaas het, het ek sowaar vir die oomblik vergeet dat dit Hemelvaartdag is! Hoe vergeet n mens dit? Dit is verkeerd! Jare terug sou ek nooit vergeet het dat dit Hemelvaart is nie. Nee, ons sou nie werk toe...
by Janine Vorster | Apr 10, 2024 | The Mustard Seed Within
Ons almal het drome. Jy het ook, né? Maar soms bêre ons, ons drome. Daar diep onder in die kas. Net soos wat jy n paar skoentjies van jou kind sal bêre omrede dit nie nou pas nie, maar hy/sy sal mos nog daar ingroei? En dan, dan vergeet jy daarvan en die dag waarop jy...
by Janine Vorster | Apr 10, 2024 | The Mustard Seed Within
Hoeveel kere bevind ons nie onsself op n plek in ons lewe waar ons alleen voel nie? Waar dit vir ons voel asof die wedloop te lank en moeilik is nie? Waar ons moeg raak. En dan voel dit vir ons asof niemand verstaan nie. Weet jy wat? Jy is reg. Niemand kán...
by Janine Vorster | Apr 3, 2024 | The Mustard Seed Within
Ons is weer aan die einde van nog n Paasnaweek. n Paasnaweek wat gevul was met samesyn, liefde, geluk, hartseer, alleenheid, bekommernis, siekte, maar ook genade en dankbaarheid. Sommige van julle het n heerlike naweek saam met familie deurgebring – ek hoop...