Iemand wat terminale kanker gehad het, het gesê:  “Moenie vir my jammer voel nie…ons is almal toeriste, in en van die lewe…geniet die lewe, besoek plekke, doen goeie dade, gee aandag aan jou familie en vriende. Ek gaan net vroeër vertrek van hier af as ander”. 
Vandag is Kanker Oorlewingsdag. 
As jy ook iemand ken of iemand na aan jou het wat die stryd stry teen hierdie ongenaakbare siekte, of wat die stryd verloor het, of wat deur God se genade die kanker oorkom en gewen het, share as  n eerbetoning  aan daardie mense.