📌 Dit is die mense wat
dit saam met jou vier wanneer jy n oorwinning behaal het.
📌 Die mense wat die klein dingetjies onthou wat jy hulle vertel het.
📌 Die mense wat die grense respekteer wat jy stel.
📌 Die mense wat jou energiek laat voel nadat jy met hulle gesels het.
📌 Die mense wat luister sonder om verdedigend op te tree.
📌 Die mense wat jou veilig laat voel.
📌 Die mense by wie jy nie jou woorde hoef te tel nie.
📌 Die mense wat jou doelwitte ondersteun.
📌 Dit is die mense wat jou toelaat om net JY te wees – die mooi jy én die lelike jy!
Groete
Janine
info@themustardseedwithin.co.za
083 634 8020
https://themustardseedwithin.co.za/
#binnekring #mense #luister #energie #kleindingetjies #veilig