Lyk alles dalk vandag donker om jou? Probeer dan net om 3 woorde te onthou:

           MOENIE OPGEE NIE

Is jou pad vandag lank? Moenie gaan sit nie!
Is jou tonnel vandag te donker? Moenie omdraai nie!
Is jou dag vandag swart? Moenie tou opgooi nie!

God se oë IS op jou.
God is steeds die Een wat engele stuur. God is steeds die Een wat klippe wegrol. God verander nooit, Hy is altyd dieselfde.

Moenie opgee nie!

Ek weet dat hierdie boodskap vandag vir iemand bedoel is – indien dit nie JY is nie, stuur dit dan vir iemand wat nodig het om dit te hoor.

Groete. Janine