Oktober is borskankermaand. Vir iemand met borskanker, is elke dag egter borskankerdag.

Indien jy iemand ken met borskanker, of n familielid ken van iemand met borskanker, stuur gerus vir hulle die volgende link, dit mag dalk op n emosionele vlak net van waarde wees. Alle eer aan die Here vir die volhoubaarheid van hierdie projek die afgelope jaar.