n Ware storie van n Gidshond

Hierdie is nie net n ‘random’ storie van n gidshond doer ver nie. Hierdie is n ware storie van MY gidshond Pippa. Julle het haar al in die videos ontmoet - diebeste este gidshond ooit, maar ook die ondeundste gidshond ooit. Ek is egter so vrek lief vir haar net soos...

read more

Die dag-na-Kersdag

Ons almal het verskillende belewenisse van die dag-na-Kersdag. Sommiges is sommer net moeg, spatare gestaan tussen die stoof en die wasbak. Ander is weer uitgerus van n paar lui-lekker dae. Ek is vanaand weer gevul met n vol hart waarvoor my man en my seuns die...

read more

wat binne-in my hart le

Ek wil sommer iets plaas wat binne-in my hart le. Ek dink elkeen van ons moet in hierdie tyd ekstra probeer dink aan dié onder julle wat in hierdie jaar iemand aan die dood afgestaan het. Ek is ongeraak daardeur hierdie jaar en het natuurlik n groot dankbaarheid...

read more