Offer them an ear…

Vandag plaas ek ‘n stukkie vir elke persoon wat al ‘n pad met kanker as reisgenoot gestap het - die survivors, die warriors en die wat nou veg teen kanker. Ek plaas ook die stukkie vir elke persoon wat die ondersteuner is, wat n vriendin of ‘n familielid het wat jy al...

read more

Edward

Olimpiese Spele.Baie van julle onthou hierdie spesifieke wedloop. En hierdie video. Vandag plaas ek hierdie einste geleende video, wat vir my na al die jare net so kragtig is soos wat dit in 1992 was. Wie lig jou op? Saam met wie voltooi jy jou wedloop? As daar nie n...

read more

Wie van julle hou ook elke oggend roukol? Van jou hare? Wel, ek doen. En meeste oggende voel dit of ‘n hele klomp hare net eenvoudig nie opdaag nie! Die audacity!! Ja-ja ek weet, die regte shampoo, die regte gel en mousse en kop-onderstebo-gooi terwyl jy hare...

read more

“Tannie Alta”

Ek het n Tannie Alta in my lewe. Sy is nie sommer net n Tannie nie, sy is my regte Tannie. Julle weet, soos in n familie Tannie. Soos in my nefie en niggie se ma. Behalwe dat ek baie lief is vir haar omdat sy haar omgee en liefde en ondersteuning so opreg en maklik...

read more

Goeiedag

Hoe wens ek nie partykeer dat HOOP ‘n mens was wat ek kon ontmoet nie. As ek HOOP sou raakloop, sou ek hom gevra het: “Hoe hanteer jy dit? Hoe op dees aarde is JY hoop? En kan jy dit dan vir my ook gee? Want ekke het sommer ‘n lang Spar-lysie vol versoeke vir hoop....

read more