Sê wie??

Iemand lewer vanoggend ‘n pakkie by my huis af. Sommer net ‘n random pakkie van iets wat ek bestel het. Glad nie iets snaaks wat gebeur by my huis nie, ek bestel immers gereeld pakkies wat afgelewer moet word. Alles verloop glad, tot die afleweraar my vra om sy papier...

read more

Wees wie jy is!

Daar is dae wat ek voel soos ‘n vierkantige knoppie wat in ‘n ronde gaatjie ingesqueeze word. Ek wil net nie pas nie! Om blind te wees in ‘n siende wêreld is soms soos ‘n groot vierkantige knop wat deur ‘n klein koeëlronde gaatjie moet gaan. Soms moet jy jou...

read more

God is in beheer

Lyk alles dalk vandag donker om jou? Probeer dan net om 3 woorde te onthou: MOENIE OPGEE NIE Is jou pad vandag lank? Moenie gaan sit nie!Is jou tonnel vandag te donker? Moenie omdraai nie!Is jou dag vandag swart? Moenie tou opgooi nie! God se oë IS op jou.God is...

read more

Het jy agtergebly?

Voel dit soms vir jou of die dae net eenvoudig vir jou weghardloop? Asof dit BO-OOR jou hardloop? Asof jy iewers agtergeraak het?Soms voel dit vir jou of jy net oorleef. Onseker, deurmekaar, onderstebo dae waar jy net moet oorleef. Waar die dae baie vinnig by jou...

read more

Genade op genade

Daar is een ding wat ek vandag so seker as verseker weet:Dit is met genade dat ek tot hier gekom het en dit is deur genade dat ek sal aanhou. Besef jy HOE groot genade kan wees? Ek deel vandag sommer weer ‘n paar stukke genade uit my eie lewe met julle: Genade is as...

read more